Vrystaat Somer
Small batch chilli sauce · Vrystaat

Vrystaat
Somer

Real Flavour. Real People.

Party mense koop sous.Party mense het sous.As jy die verskil verstaan… welkom.

🎄 Laaste Kersfees-bestellings VRYDAG 4 DESEMBER

🚨 Brekende nuus 🚨 Die VSIS het vanoggend 'n bottel tamatiesous by 'n braai in Fichardtpark gekonfiskeer 😂 · Moenie die volgende wees nie · Bestel jou Kersfees-geskenkboks voor Vrydag 4 Desember 🔥🌶️ · Tamatiesous? Ag nee, ou maat. · 🚨 Brekende nuus 🚨 Die VSIS het vanoggend 'n bottel tamatiesous by 'n braai in Fichardtpark gekonfiskeer 😂 · Moenie die volgende wees nie · Bestel jou Kersfees-geskenkboks voor Vrydag 4 Desember 🔥🌶️ · Tamatiesous? Ag nee, ou maat. ·

Vrystaat Somer bottel op 'n klip in die goue veld

Dis 'n Vrystaat Somer ding!Sous met karakter

Elke bottel is 'n karakter met 'n storie – 'n haan in 'n pak, 'n bobbejaan by die dromboraai, 'n skaap wat te kaal geskeer is. Klein besighede, klein bondels, groot smaak.

  • 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
  • 🔥Geen preserveermiddels nie
  • 🔥Nie net warm nie – vol geur
Die res sal later sin maak. 🌶️

Mix & match jou gunstelingeKersfees-geskenkbokse

Elke boks kom met 'n GRATIS Curry Spice-pakkie. Kies self jou souse. Some things taste better together.

Budget Box – 3 sauces of your choice R299

Budget Box

3 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
5 Sauce Gift Box – 5 sauces of your choice R420

5 Sauce Gift Box

5 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Limited Edition Gift Box – 3 of your choice + Donkie Byt + Pynappel Piet R450

Limited Edition Gift Box

3 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt + 1× Pynappel Piet

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Forged Knife Gift Box – Forged knife + 2 of your choice + Donkie Byt R480

Forged Knife Gift Box

Gesmede mes + 2 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Staal Braaier – Collapsible steel braai + 4 sauces of your choice R999

Staal Braaier

Opvoubare staalbraaier + 4 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
10% AFKoop 10 of meer bokse – mix & match – en kry outomaties 10% afslag op die bokse. Perfek vir die span of die hele familie.
Geen persoonlike name of boodskappe op bokse nie.

Klante se gunstelingeDie gewildes

Braai Bobbejaan – want net BBQ is boring

Braai Bobbejaan

Ons eet Braai Bobbejaan op ALLES!R60
Jalapeño Jannie – Aggressief Organies

Jalapeño Jannie

Die Jalapeño Jannie is moer lekker, ek gooi dit oor alles.R80
Donkie Byt – Jy wou mos voel

Donkie Byt

Jy wou mos voel

R98 Ook eksklusief in: Limited Edition Gift Box / Forged Knife Gift Box
Vrystaat Somer Sweet Chilli – want dis ___ warm

Vrystaat Somer Original (Sweet Chilli)

want dis ___ warm

R55

“F@K dit brand maar dis lekker!”– 'n Tevrede (en effens sweterige) klant

Van “eina” tot “ag, lekker”Die hitte-leer

Warmste bo, sagste onder – soos deur die eienaar gerangskik.

  1. Donkie Byt
  2. Brand Holbanero
  3. Perdeby Stroop
  4. Pynappel Piet
  5. Jalapeño Jannie
  6. Donderbui Durkie
  7. Soet & Taai
  8. Braai Bobbejaan
  9. Skaap Sous
  10. Blaar Bederf
  11. Pienk Sous

Vrystaat Somer Sweet Chilli is nie op die leer nie.

Maklik soos braaiHoe om te bestel

  1. KiesKies jou geskenkboks(e) en souse en voeg dit by jou mandjie.
  2. StuurVul jou besonderhede in. Jou bestelling gaan na ons op WhatsApp (of e-pos) met 'n bestelnommer.
  3. BetaalBetaal per EFT en gebruik jou bestelnommer as verwysing.
  4. SmulKom haal in Fichardtpark of ontvang dit by 'n Pudo-punt naby jou.

Gaan na bestelling

Van ons plaas na jouneAflewering & afhaal

📍 Afhaal

Fichardtpark, Bloemfontein – WhatsApp vir die adres.

Gereed binne 2 dae ná betaling.

🚚 Pudo

Regoor Suid-Afrika na 'n Pudo-kassie (geen deur-aflewering), 1-4 werksdae.

Pudo-fooi:

💳 Betaling

Slegs EFT. Gebruik jou bestelnommer as verwysing en stuur die bewys op WhatsApp.

Ons antwoord so gou as moontlik.

Kersfees 2026Laaste bestellings

Vrydag 4 Desember

Beperkte voorraad vir Kersfees. Moenie wag tot die VSIS by jou braai opdaag nie.

Kies 'n boks

Goed om te weetGereelde vrae

Hoe betaal ek?

Slegs per EFT. Ná jou bestelling kry jy 'n bestelnommer; gebruik dit as verwysing en stuur jou bewys van betaling op WhatsApp na 065 837 8281.

Kan ek my bestelling self kom haal?

Ja. Afhaal in Fichardtpark, Bloemfontein is gratis en jou bestelling is gereed binne 2 dae ná betaling. Ons WhatsApp vir jou die adres.

Lewer julle regoor Suid-Afrika af?

Ja, na 'n Pudo-kassie (geen deur-aflewering nie), 1-4 werksdae. Die fooi is R69 per bestelling vir geskenkbokse en souse, of R89 as daar 'n Staal Braaier in is.

Is daar afslag vir groot bestellings?

Ja. Koop 10 of meer geskenkbokse – mix & match – en kry outomaties 10% af op die bokse.

Wat is in elke geskenkboks?

Jy kies self jou souse, en elke boks kom met 'n GRATIS Curry Spice-pakkie. Die Limited Edition- en Forged Knife-bokse sluit ook Donkie Byt in, en die Limited Edition-boks ook Pynappel Piet – albei is nou ook los te koop.

Wanneer is die laaste dag vir Kersfees-bestellings?

Vrydag 4 Desember 2026. Voorraad vir Kersfees is beperk, so bestel vroeg.

Bevat die souse preserveermiddels?

Nee. Die souse word in klein bondels in die Vrystaat gemaak, sonder preserveermiddels.