
Small batch chilli sauce
Pynappel Piet
“Hy is net effens gerook”R60Grootte: 200mlLae ronde glasfles met goue dekselHitte-leer: nr 4 van 11 (1 = warmste)
Piet is 'n koel pynappel met 'n donkerbril en rooi pet, met rook, pynappelringe en jalapeños om hom. Net effens gerook, sê hy.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
⭐ Ook eksklusief in die Limited Edition-geskenkboks:
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember
