Vrystaat Somer
Vrystaat Somer Sweet Chilli – want dis ___ warm
Vrystaat Somer Sweet Chilli etiket-kuns
Die etiket-kuns van naby
Small batch chilli sauce

Vrystaat Somer
Sweet Chilli

“want dis ___ warm”R55
Grootte: 375ml tot die huidige voorraad op is, daarna 250ml

Die sous wat die naam dra. Op die etiket sak die son agter die windpomp, 'n skaap staan by die draad en rooi en groen chillies lê op die gebarste aarde. Die res van die sin vul jy self in.

  • 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
  • 🔥Geen preserveermiddels nie
  • 🔥Nie net warm nie – vol geur
1

Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.

  • 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
  • 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
  • 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember

Vra ons op WhatsApp

Gee dit as geskenkGeskenkbokse

Budget Box – 3 sauces of your choice R299

Budget Box

3 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
5 Sauce Gift Box – 5 sauces of your choice R420

5 Sauce Gift Box

5 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Limited Edition Gift Box – 3 of your choice + Donkie Byt + Pynappel Piet R450

Limited Edition Gift Box

3 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt + 1× Pynappel Piet

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees