Vrystaat Somer

Vir die braai-maat, die span of die kliëntGeskenkbokse

Vyf geskenkbokse, almal met souse wat jy self kies en 'n GRATIS Curry Spice-pakkie. Perfek vir verjaarsdae, dankie-sê, korporatiewe geskenke en Kersfees. Bestel 10 of meer – mix & match – en kry outomaties 10% af op die bokse.

Budget Box – 3 sauces of your choice R299

Budget Box

3 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
5 Sauce Gift Box – 5 sauces of your choice R420

5 Sauce Gift Box

5 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Limited Edition Gift Box – 3 of your choice + Donkie Byt + Pynappel Piet R450

Limited Edition Gift Box

3 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt + 1× Pynappel Piet

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Forged Knife Gift Box – Forged knife + 2 of your choice + Donkie Byt R480

Forged Knife Gift Box

Gesmede mes + 2 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Staal Braaier – Collapsible steel braai + 4 sauces of your choice R999

Staal Braaier

Opvoubare staalbraaier + 4 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
10% AFKorporatiewe of familie-bestelling? Koop 10 of meer bokse en kry 10% afslag op die bokse. Die Pudo-fooi is per pakkie: tot 2 geskenkbokse pas in een kassiepakkie (R69 elk), los souse pas saam in, en elke Staal Braaier is sy eie pakkie (R89).
Geen persoonlike name of boodskappe op bokse nie. Kersfees-sperdatum: Vrydag 4 Desember.

Gaan na bestellingSien al die souse