Vrystaat Somer
Blaar Bederf – want slaai is reeds straf genoeg
Small batch chilli sauce

Blaar Bederf

“want slaai is reeds straf genoeg”R65
Grootte: 250mlHitte-leer: nr 10 van 11 (1 = warmste)

'n Bok staan in die slaailand en kou die blare. Vir almal wat al 'n slaai moes eet sonder iets lekkers daarop.

  • 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
  • 🔥Geen preserveermiddels nie
  • 🔥Nie net warm nie – vol geur
1

Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.

  • 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
  • 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
  • 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember

Vra ons op WhatsApp

Gee dit as geskenkGeskenkbokse

Budget Box – 3 sauces of your choice R299

Budget Box

3 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
5 Sauce Gift Box – 5 sauces of your choice R420

5 Sauce Gift Box

5 souse van jou keuse

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Limited Edition Gift Box – 3 of your choice + Donkie Byt + Pynappel Piet R450

Limited Edition Gift Box

3 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt + 1× Pynappel Piet

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees