

Small batch chilli sauce
Skaap Sous
“want kaal vleis kry koud!”R60Grootte: 250mlHitte-leer: nr 9 van 11 (1 = warmste)
'n Pas geskeerde skaap probeer homself met plukkies wol toemaak – die skêr lê nog daar. Moenie jou vleis so kaal los nie.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


