
Small batch chilli sauce
Brand Holbanero
“Jy dink mos jy is sterk.”R80Grootte: 250mlHitte-leer: nr 2 van 11 (1 = warmste)
Die son ontplof oor die windpomp, en op die wasgoeddraad hang 'n wit onderbroek met 'n gebrande gat in die sitvlak. Jy is gewaarsku.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


