
Vrystaat Somer geskenkboks
Staal Braaier
“Die groot een: 'n opvoubare staalbraaier met vier souse van jou keuse – vir die huis, plaas of kamp.”R999Wat is in die boks
- 4 souse van jou keuse
- Opvoubare staalbraaier
- 🌶️ GRATIS Curry Spice-pakkie
Jou keuses
Kies 4 uit: Vrystaat Somer Sweet Chilli, Soet & Taai, Perdeby Stroop, Donderbui Durkie, Pienk Sous, Blaar Bederf, Jalapeño Jannie, Braai Bobbejaan, Skaap Sous, Brand Holbanero. Jy kies die souse in jou mandjie op die bestelblad.
Meer as een? Verhoog die hoeveelheid in jou mandjie vir dieselfde souse, of voeg die boks weer by om ander souse te kies.
- 🔥 10% af op die bokse as jy 10 of meer bestel – mix & match. Ideaal vir korporatiewe geskenke.
- 🚚 Pudo-kassie regoor SA: R89 per pakkie, versend binne 2 dae ná betaling, 1-4 werksdae. Die Pudo-fooi is per pakkie: tot 2 geskenkbokse pas in een kassiepakkie (R69 elk), los souse pas saam in, en elke Staal Braaier is sy eie pakkie (R89).
- 📍 Of gratis afhaal in Fichardtpark, gereed binne 2 dae ná betaling.
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember · Beperkte voorraad vir Kersfees
- Geen terugsendings op voedselprodukte nie – bestelvoorwaardes.


