
Small batch chilli sauce
Pienk Sous
“Kalmeer, Dis net Pienk, Pieter”R60Grootte: 250mlHitte-leer: nr 11 van 11 (1 = warmste)
'n Houtvat gooi pienk sous in 'n bak, en daar ver in die veld ry 'n pienk trekker. Rustig, Pieter. Dis net pienk.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


