

Small batch chilli sauce
Donderbui Durkie
“want Droë kos is Hartseer”R75Grootte: 250mlHitte-leer: nr 6 van 11 (1 = warmste)
Die weerlig slaan oor die windpomp en die sinkdam, en die gebarste aarde kry eindelik water. Durkie bring die reën vir droë kos.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


