

Small batch chilli sauce
Soet & Taai
“KFC vir Wat?”R75Grootte: 250mlHitte-leer: nr 7 van 11 (1 = warmste)
Die haan in die bruin pak en rooi das het 'n vraag vir die kitskos-kolonel. Soet & taai – presies wat die naam sê.
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
Of kies dit as een van die souse in enige geskenkboks.
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


