Vrystaat Somer
Donkie Byt – Jy wou mos voel
Small batch chilli sauce

Donkie Byt

“Jy wou mos voel”R98
Grootte: 125mlWye glasfles met swart dekselHitte-leer: nr 1 van 11 (1 = warmste)

'n Grynslaggende donkie met 'n hoed en sy tong uit, langs 'n grafsteentjie by die draad. Jy wou mos voel.

  • 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
  • 🔥Geen preserveermiddels nie
  • 🔥Nie net warm nie – vol geur
1

⭐ Ook eksklusief in die Limited Edition- en Forged Knife-geskenkbokse:

  • 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
  • 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
  • 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember

Vra ons op WhatsApp

Gee dit as geskenkGeskenkbokse

Limited Edition Gift Box – 3 of your choice + Donkie Byt + Pynappel Piet R450

Limited Edition Gift Box

3 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt + 1× Pynappel Piet

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees
Forged Knife Gift Box – Forged knife + 2 of your choice + Donkie Byt R480

Forged Knife Gift Box

Gesmede mes + 2 souse van jou keuse + 1× Donkie Byt

🌶️ + GRATIS Curry Spice
🎄 Beperkte voorraad vir Kersfees