
Curry Spice Blend
Curry Spice Blend
“want dis ... warm.”R30Grootte: 100g
Die goue pakkie wat GRATIS in elke geskenkboks saamkom – of koop dit apart. Op die pakkie staan: “Perfect for curries, stews, marinades, bunny chows, braai spice rubs.”
- 🔥Gemaak in die hart van die Vrystaat
- 🔥Geen preserveermiddels nie
- 🔥Nie net warm nie – vol geur
- 🌶️ GRATIS Curry Spice in elke geskenkboks
- 📍 Gratis afhaal in Fichardtpark of 🚚 Pudo-kassie vanaf R69
- 💳 Slegs EFT · 🎄 Kersfees-sperdatum Vrydag 4 Desember


