Vrystaat Somer

Ontmoet die bendeAl die souse

Twaalf souse, almal los te koop – Donkie Byt en Pynappel Piet is ook eksklusief in spesifieke geskenkbokse – en die Curry Spice Blend. Bottels is 250ml tensy anders aangedui. Elke geskenkboks kom met 'n GRATIS Curry Spice.

Van “eina” tot “ag, lekker”Die hitte-leer

Warmste bo, sagste onder.

  1. Donkie Byt
  2. Brand Holbanero
  3. Perdeby Stroop
  4. Pynappel Piet
  5. Jalapeño Jannie
  6. Donderbui Durkie
  7. Soet & Taai
  8. Braai Bobbejaan
  9. Skaap Sous
  10. Blaar Bederf
  11. Pienk Sous

Kies 'n geskenkboksGaan na bestelling